Palms Vanderbijlpark – Bachelor Versorging
Te Huur
R28 840 pm
Bachelor versorging
1 Stort en Toilet
Oopplan kombuis en leef area
Buite area
Krag -prepaid
Water meter
37m²
Hierdie netjiese en gemaklike eenheid is ideaal vir senior burgers wat op soek is na ‘n veilige en rustige leefruimte:
- Bachelor Versorging vir jou privaatheid en gemak
- Gemeubileerd met yskas,Tv,Modern Hospitaalbed,Aircon en 2 gemakstoelle
- 1 badkamer met stort en toilet
- Oopplan kombuis en leef area wat lig en spasie maksimeer
- Buite area
- Kompakte 37m²
- Elke eenheid met sy eie kamera
Hierdie eenheid bied alles wat jy nodig het vir volle versorging. Kontak ons vandag om ‘n afspraak te maak en jou nuwe tuiste te besigtig!
Nadia van der Berg
Eiendomsagent
Foon Nommer
064 788 4008
E-Pos
palms.nadia@outlook.com





