Palms Vanderbijlpark – Eenheid H179

Palms Vanderbijlpark – Eenheid H179

Te Huur

R15050.00 PM (Onderhandelbaar)

2 SLAAPKAMER

1 STORT EN 1 TOILET

GROOT LEEF AREA

PRE-PAID KRAG

183m2

Hierdie netjiese en gemaklike eenheid is ideaal vir senior burgers wat opsoek is na n veilige en rustige leefruimte.

  • 2 slaapkamer vir jou gerief en privaatheid en gemak
  • 1 Badkamer met stort en toilet
  • Motorhuis
  • Oopplan kombuis en leef area
  • Buite area om vars lug en natuurskoon te geniet
  • Kompakte 183m², maklik om te onderhou

Hierdie eenheid bied alles wat jy nodig het vir ñ gerieflike leefstyl in ñ veilige aftree-oord.Kontak ons vandag om ñ afspraak te maak en jou nuwe tuiste te bevestig!

 

RUCHCE BEHRENS

VERHUURINGS

Foon Nommer

079 516 0198

E-Pos

palms.ruchce@outlook.com