Palms on the River ‘n Aftree-oord op die walle van die Vaal Rivier. Hierdie gedeelte bestaan slegs uit 12 eenhede, waarvan een ‘n rivier-front erf is. Daar is slegs 4 klaar geboude eenhede nog beskikbaar en 3 erwe wat ontwikkel kan word. MAAK 'N AFSPRAAK NOU!