Palms 1 Eenheid No. 36

Palms 1 Eenheid No. 36

Te Huur

R 9000.00

3 Slaapkamers

2 Badkamers

Oopplan Kombuis / Sitkamer / Eetkamer

DUBBEL MOTORHUIS & AFDAK

125m²

Hierdie pragtige en goed-versorgde 3-slaapkamer aftree-eenheid is die ideale plek om in vrede en gerief te leef. Met 125m² leefruimte bied dit alles wat jy nodig het:

– 3 ruim slaapkamers
– 2 badkamers
– Oopplan kombuis, sitkamer en eetkamer – perfek vir gesellige samesyn
– Dubbel motorhuis vir veiligheid

-Onderdak area vir onthaal en buiteluggenot

Geniet die rustigheid van Palms 1 aftree-oord, terwyl jy steeds naby aan alle geriewe bly. ‘n Goeie belegging vir jou goue jare!

RIA SHEEHAN

Eiendomsagent

Foon Nommer

016 423 5316

E-Pos

info@3r-retirement.co.za