Palms 1 Eenheid No. 17

Palms 1 Eenheid No. 17

Te Koop Of Te Huur

R1 000 000.00 OF R7500.00

2 Slaapkamers

1 Ruim badkamer met inry stort en bad

Oopplan Kombuis / Sitkamer / Eetkamer

Enkel motorhuis en enkel afdak

107m²

Hierdie knus en gemaklike 107m² aftree-eenheid is perfek vir diegene wat op soek is na ‘n veilige en stil lewensruimte:

  • 2 slaapkamers vir ekstra gerief
  • 1 badkamer met beide bad en stort
  • Moderne oopplan kombuis, sitkamer en eetkamer
  • Enkel motorhuis vir jou voertuig se veiligheid
  • Lapa vir onthaal en buiteluggenot

Hierdie eenheid bied ‘n rustige en sorgvrye leefstyl in Palms 1 aftree-oord en is goed geleë naby alle geriewe. Moet dit nie misloop nie – jou kans om in te beweeg na ‘n pragtige nuwe tuiste vir net R1,000,000!

Hierdie pragtige eenheid is ook beskikbaar om te huur!

RIA SHEEHAN

Eiendomsagent

Foon Nommer

016 423 5316

E-Pos

info@3r-retirement.co.za