Palms Vanderbijlpark – Bachelor Versorging

Palms Vanderbijlpark – Bachelor Versorging

Te Huur

R28 840 pm

Bachelor versorging

1 Stort en Toilet

Oopplan kombuis en leef area

Buite area

Krag -prepaid

Water meter

37m²

Hierdie netjiese en gemaklike eenheid is ideaal vir senior burgers wat op soek is na ‘n veilige en rustige leefruimte:

  • Bachelor Versorging vir jou privaatheid en gemak
  • Gemeubileerd met yskas,Tv,Modern Hospitaalbed,Aircon en 2 gemakstoelle
  • 1 badkamer met stort en toilet
  • Oopplan kombuis en leef area wat lig en spasie maksimeer
  • Buite area
  • Kompakte 37m²
  • Elke eenheid met sy eie kamera

Hierdie eenheid bied alles wat jy nodig het vir volle versorging.  Kontak ons vandag om ‘n afspraak te maak en jou nuwe tuiste te besigtig!

Nadia van der Berg

Eiendomsagent

Foon Nommer

064 788 4008

E-Pos

palms.nadia@outlook.com